Primêre Skool Naudeville spog met dans prestasie
ADVERTISEMENT
Chelsea Joubert (Graad 5) leerder van Primêre Skool Naudeville het Saterdag, 11 Mei aan Free State Dance Awards se finale kompetisie deelgeneem en ń silwer medalje vir Musical Theater en goud vir HipHop verower. Baie geluk!










