Laerskool Upington hokkiespelers gekies vir die Provinsiale spanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Temiah van Wyk en Abel Erafto van Laerskool Upington met hul uitstekende prestasie om tot die provinsiale hokkiespanne gekies te word. Ons is ongelooflik trots op albei spelers en wens julle alle sterkte toe terwyl julle aanhou groei en uitblink in hokkie. Hou aan om ons trots te maak!![]()









