Laerskool Randhart skerp hul kennis oor atletiek op by die naweek se “All about coaches”
ADVERTISEMENT
Laerskool Randhart skerp hul kennis oor atletiek op by dié naweek se “All about coaches”-kursus wat onder andere deur ons eie mnr. De Ru aangebied is. Ranties se personeel stap nie net die ekstra myl nie; hulle hardloop hom sommer.










