Laerskool Randhart palm al 3 trofeë in tydens die Top 6-aflosbyeenkoms
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Randhart het hierdie week gedurende die Top 6-aflosbyeenkoms op tuisbodem hulle ore plat getrek en terselfdertyd ook nuwe vriendskapbande gesmee.
Deelnemende skole:
- Laerskool Randhart
- Laerskool Helderkruin
- Laerskool Impala
- Laerskool Bryanston Parallel Medium
- Laerskool Baanbreker
- Laerskool Louis Leipoldt
Die Ranties palm al 3 trofeë in…
- Beste dogtersspan
- Beste seunsspan
- Algehele wenner
Baie geluk aan die volgende aflosspanne wat met goue medaljes weggestap het:
- o.9 seuns
- o.10 seuns
- o.12 dogters
- o.13 dogters
- o.13 seuns
- Dames-aflos
Dankie aan elke besoekende skool en ondersteuner wat deel was van hierdie opwindende geleentheid.










