Laerskool Pretoria-Oos kultuur leerders presteer
ADVERTISEMENT
Koor: Laerskool Pretoria-Oos is trots op ons Juniorkoor wat 2de plek behaal het by die ATKV Applous kompetisie, Juniorafdeling, Pretoria streek.
![]()
Redenaars: Miekela Botha, Gr 4, het deurgedring na die Landsfinaal van die ATKV Redenaarskompetisie. Ons hou styf duim vas dat dit goed sal gaan.
![]()









