Laerskool Goedehoop skolierpatrollie se veiligheidsbeffies
ADVERTISEMENT
By Goedehoop is veiligheid baie belangrik en daarom is ons baie dankbaar teenoor AJ Safety Solutions vir LS Goedehoop skolierpatrollie se veiligheidsbeffies wat hulle sigbaar maak om ons maats veilig oor die pad te kan help.
Skolierpatrollie – Voor: Genevieve vd Berg, George Kriel, Raymond de Beer, Anita le Roux, Batu Evli, Christelle Louw
Agter: Misché Robertson, Charinda vd Westhuizen, Eluan Kruger, Aiden Nagel










