Veiligheid is van uiterste belang vir Laerskool Bosveld
ADVERTISEMENT
Die Graad RR’e van Laerskool Bosveld Primary was baie gelukkig dat Sersant Kühn ‘n draai by hulle kom maak het om vir hulle te leer van veiligheid en hoe belangrik dit is. Daar is baie gevare daar buite en ons Bossies sal weet hoe om hulself te beskerm na die instappie met Sersant Kühn.















