Hoërskool Duineveld krieketspeler maak naam
ADVERTISEMENT
Velties se eie Joshua Visagie neem tans deel aan ‘n Nederlandse Kriekettoer saam Blue Runnings Sport International.
Joshua sal topvlak-kompetisie trotseer, teen sterk Nederlandse klubspanne sowel as die Nederlandse Nasionale o.17 span, in wat beloof om ‘n opwindende toets van vaardigheid, deursettingsvermoë en sportmanskap te wees.
Ons wens Joshua alle sterkte toe terwyl hy ons met trots verteenwoordig.
Baie sterkte, Joshua – ons is baie trots op jou.










