Laerskool Goedehoop prysuitdeling wenners
ADVERTISEMENT
Hiermee Laerskool Goedehoop se prysuitdeling wenners.
Hoofdogter 2024 – Elanie Breed
Hoofseun 2024 – Kian Joubert
Uitvoerende Leierraad (ULR)
ULR Sport Dogter – Adianca Brummer
ULR Sport Seun – Zuvann Lessing
ULR Akademie Dogter – Mienke van Niekerk
ULR Akademie Seun – Anru Aucamp
ULR Kultuur Dogter – Lienke van Schalkwyk
ULR Kultuur Seun – Edrich Rousseau
DUX Leerling 2023 – Kultuurdoger 2023 – Veelsydigste Dogter 2023 – Minke Coetzer
Kultuurseun 2023 Theo Kriel
Sportdogter 2023 – Michaela Hobkirk
Sportseun 2023 – Ruben Bester
Veelsydigste Seun 2023 – Dieter van Niekerk










