Hoërskool Volksrust Nuwe Bestuurspanlede
ADVERTISEMENT
Baie welkom op die skoolbestuurspan aan mnr. Martin le Roux en me. Nicolette Strydom. Mnr. le Roux is die nuwe graad 8 voog hy voltooi die graad BED (Senior en FET fase) in die voorgeskrewe 4 jaar. Sy hoofvakke is Tale (Afrikaans), Sielkunde (LO) en Tegnologie. Mnr. le Roux het al sy vakke met onderskeiding geslaag en Volkies is baie trots op hom! en me. Strydom is die graad 11 voog. Baie sterkte vir die jaar wat voorlê by Hoërskool Volksrust.

Akademiese Personeel Mnr Martin Le Roux

Akademiese Personeel , Mev Nicolette Strydom









