Laerskool Gansbaai Leerlingraad 2024
ADVERTISEMENT
Laerskool Gansbaai se nuwe leerlingraad van 2024 word aangekondig. Ons sê baie geluk aan die volgende leerders (in alfabetiese volgorde):
Moa Appel
Cayleb August
Sonika Brand
Lance Carstens
Lara Fourie
Tene Gericke
Lorenzo Groenewald
Leah Loubser
Kiana Lourens
Monecia Sauls
Xander van Aswegen
Luandi van der Linde
Surita Vilioen
Sterkte aan hierdie leerders met die opleiding en take wat voorlê! Ons het die volste vertroue dat julle ‘n uitstekende span in 2024 sal wees.










