Laerskool Gansbaai Overberg Eisteddfod Solosang uitslae
ADVERTISEMENT
Ons is baie trots op die volgende Gansies wat op Vrydag, 25 Augustus ‘n solosang-item gelewer het by die Overberg Eisteddfod wat in die Hermanus Ouditorium aangebied is. Laerskool Gansbaai was sterk verteenwoordig in elke kategorie en sê ons geluk aan elkeen vir hul pragtige prestasie. Julle spannetjie, wat slegs 7% van ons skool verteenwoordig, het hierdie spesiale uitdaging aangepak. Dit is voorwaar iets om op trots te wees!!Daar was slegs 3 kategorieë vir deelname, nl.:
Kategorie 1: 6-jariges
- Gr R – Silwer: Ludik Cloete, Rossouw Coetzer, Lilly de Wet, Lihan Lourens, Ernst Rösemann
- Gr R – Goud: Alyssa Germishuys, Jacques October, Cody Oliphant, Jana Walker
![]()
Kategorie 2: 7-11 jariges
- Gr 1 – Silwer: Liahné Otto
- Gr 1 – Goud: Lia du Toit
- Gr 1 – Cum Laude: Jackson Rathbone (privaat afrigting)
- Gr 2 – Silwer Heather-Mari Longland
- Gr 5 – Silwer Jan-Dawid du Plessis
- Gr 5 – Cum Laude Zia March
![]()
Kategorie 3 : 12-13 jariges
- Gr 6 – Groen Sonika Brand, Sonja Brand
- Gr 6 – Silwer Junior Liebenberg, Surita Viljoen
- Gr 6 – Goud Moa Appel
- Gr 6 – Cum Laude Monecia Sauls
26 sangertjies is deur Asanti Smit afgerig. Dankie, Gansies, vir jul harde werk, toewyding en dat jul ons naam in die Overberg so mooi uitdra!










