Laerskool Gericke leerders presteer aan die Eisteddfod
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Gericke leerders Ellen Faul en Liam Masser wat fantasties presteer het in die sangkategorie by die Worcester-Eisteddfod op 5 September.
Ellen & Liam: Duet – Cum Laude
Ellen:
- Sang: Musiekblyspel – Goud.
- Sang: Eie keuse – Cum Laude.
- Sang: Eie keuse – Cum Laude & medalje

(Eisteddfod voordrag) Ses-en-twintig van ons leerders het ook die jaar hul staal by die poësie-afdeling van die Eisteddfod gewys en almal het goud behaal! Ons is geweldig trots op elkeen van hulle.

(v.l.n.r.) Ankia Slabbert, Gracie Gibson, Cari du Plessis, Adanje du Plessis, Wium Gibson, Hanna Spamer, Kari Eygelaar, Talita Viljoen.

(v.l.n.r.) Joalet Gibson, Azariah Persent, Corli Gibson, Zarah Persent, Karlien du Toit, Bellané Vermeulen, William Gibson.

(v.l.n.r.) Janu Slabbert, Marli Gericke, Mienka du Toit, Mieke Eygelaar, Ami Hand, Nina du Toit, Carli Mini, Nicola Mostert, Lebo Plaatjies, Layla Claassen, Buhle Frank.









