Uitstekende ATKV-DigiSpel uitslae vir Hoërskool Framesby Gr 8 leerder
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby leerder Lienkie (Marlien) Grobler in graad 8, het aan die ATKV-DigiSpel 2025-kompetisie deelgeneem en 92% behaal. Baie geluk Lienkie!
![]()