Laerskool Durbanville presteer by Tygerberg Internasionale Eisteddfod
ADVERTISEMENT
Laerskool Durbanville het vanjaar vir 383 items by die Tygerberg Internasionale Eisteddfod ingeskryf. Hulle het 33 kategorieë gewen vir leerders wat deur die skool ingeskryf is. Leerders van die skool wat privaat ingeskryf is, het 8 kategorieë gewen. Die Durbies het dus in 41 van die kategorieë koning gekraai. Die gemiddelde persentasie wat die Durbie-deelnemers was 85,8%










