Laerskool Eureka leerder gekies vir die Noord-Kaap Jukskei-span
ADVERTISEMENT
Baie geluk, Heinz Wessels van Laerskool Eureka! Heinz is gekies vir die Noord-Kaap Jukskei-span O/13A! Wat ’n wonderlike prestasie – ons is ongelooflik trots op jou! Hou so aan, Heinz!










