Laerskool Cradock Sport- en Kultuur Prysuitdeling
ADVERTISEMENT
Die leerders van Laerskool Cradock wat toekennings vir Sport- en Kultuuraktiwiteite ontvang het, is op Woensdag, 9 November 2022, vir hul harde werk beloon.
Musiek:
- Attie van Wyk Wisseltrofee: Beste Senior wat in musiek gevorder het – Anina Slabbert
- Beste Junior wat in musiek gevorder het – McKenzie Tam
- Barend Jordaan Wisseltrofee: Leerder met die hoogste punte in die hoogste graad van die Unisa Praktiese Musiekeksamen – Annebel Pieters
Junior en Senior Redenaars:
- Ds. Weideman Wisselbeker – Beste junior spreker – Nicolaas van der Walt
- Liebe Botha Wisselbeker – Beste senior Spreker – Liane van der Walt.
Lou Juweliers Wisseltrofee vir die Beste Junior Skaakspeler – Jean Blignaut
Tennis
- Beste vordering en ontwikkeling: Marizette Lategan
- Beste Tennisspeler: David de Klerk
- Beste Tennisspeelster en CLS Tenniskampioenskappe Wenner: Liane van der Walt
- Beste Vordering en Ontwikkeling en CLS Tennis Kampioenspappe Wenner: Nicolaas van der Walt
Rugby
- Beste Rugbyspelers: David de Klerk en Janro Gerber
- Beste Prestasie: Marcus September
- Beste Vordering en Ontwikkeling: Adriaan van Niekerk
Prestige Sporttoekenning:
- Veelsydigste Dogter Op Die Sportveld Minke Vermaak
- Veelsydigste Seun en Dogter op die sportveld: Minke Vermaak en Nicolaas van der Walt
Netbal
- Mees belowende speelster: Carla van der Merwe
- Beste Netbalspeelster: Truby Willard
- Beste Prestasie: Melea Karsten
Krieket
- Beste Vordering en ontwikkeling: Francis Coetzee Beste
- Krieketspeler: Leroux Botha
Atletiek
- Hanlo Moolman – Victor Lodorum
- Luan Moolman – Beste Seunsatleet
- Nicolaas van der Walt – Beste Prestasie
- Aokeelee Prince – Beste Dogtersatleet
- Minke Vermaak – Victrix Lodorum
Swem
Beste Prestaie: Hanlo en Luan Moolman, Nicolaas van der Walt Beste swemmer: Luan Moolman Beste swemster: Liane van der Walt
Aktiwiteite Buite Skoolverband:
- Lexie Fourie (Perdry)
- Terry-Ann Cronje, Janike Gerber en Dane Swanepoel (Gimnastiek)














