AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


Hoërskool OuteniquaRegional NewsSouthern CapeWestern Cape
Home›Regional News›Western Cape›Southern Cape›Hoërskool Outeniqua›HS Outeniqua Tennisuitslae

HS Outeniqua Tennisuitslae

By Karien Frans
16th March 2022
646
0

ADVERTISEMENT


Share:

OHS tennis was die naweek van 16 – 20 Feb. 2022 getoets tot die uiterste. Met bloedige temperature en uitdagende omstandighede het die eerstespan seuns in Stellenbosch aan die Zest Fruit Gerrie Berner-toernooi deelgeneem. Die tweedespan seuns en eerstespan meisies het aan die Tjaart Vorster-toernooi in Cradock deelgeneem. Die Gerrie Berner-toernooi word deur Paul Roos aangebied en word gesien as een van die sterkste skoletennis-toernooie in die land. Deelnemers sluit in Paul Roos, Affies, Waterkloof, Paarl Boishaai, Grey College, Saints, KES, Oakdale, Kearsney, Clifton, Stellenbosch Hoërskool en Hoërskool Outeniqua.

Gerrie Berner Toernooi

In die rondtomtalie-gedeelte het die Kwaggas teen Paarl Boishaai verloor 7-0, Clifton gewen 6-1, Grey College verloor 4-3, Saints gewen 5-2 en teen Stellenbosch Hoërskool gewen 7-0. Dit maak dat ons derde in ons groep geëindig het en dat ons moes uitspeel vir posisies 5-8. Ons het eerste teen KES gespeel en hulle gewen. Ons laaste wedstryde was teen Affies. Dit het soos ‘n herhaling van die toernooi in 2021 gevoel, maar hierdie keer klop ons hulle met 4-3 en eindig vyfde in die toernooi. Baie geluk aan die seuns met hulle prestasie.

By die Tjaart Vorster-tennistoernooi wat jaarliks in Cradock deur Marlow aangebied word, het ons seuns uitstekend gevaar.  Hulle wen teen Sentraal, Cradock Hoërskool en Oakdale. Dit plaas hulle eerste in hulle groep. In die kwartuitrondte het hulle vir Marlow gewen. Ongelukkig het hulle teen Paarl Boishaai verloor en speel toe vir possisies 3-4 uit. Hulle het vir Merriefield geklop en derde in die toernooi geëindig.

Cradock seuns

Die Meisies het ook, onder omstandighede, goed gedoen. Hulle verloor teen Voortrekker, wen vir Merriefield, wen teen Framesby en verloor teen Oranje.  Hulle het uit vir posisies 5-6 uitgespeel en verloor ongelukkig teen Cradock Hoërskool. Dit plaas hulle sesde in die toernooi.

TagsTennis
Previous Article

Hoërskool Punt aan die Wittedrift Sportdaguitslae

Next Article

Hoërskool Oudtshoorn Top Akademiese presteerders

Share:

Related articles More from author

  • Laerskool OlifantsvalleiRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Laerskool Olifantsvallei leerder neem deel aan die Synergy Cup Tennistoernooi

    7th March 2024
    By Andreneza Damonse
  • Hoërskool SwellendamOverbergRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Swellendam neem aan die Gerrie Berner tennis-toernooi deel

    18th September 2025
    By Karien Frans
  • Free StateLaerskool Truida KestellNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Laerskool Truida Kestell tennisspelers presteer

    30th July 2025
    By Charl Paulse
  • HelderbergLaerskool Hendrik LouwRegional NewsWestern Cape

    LS Hendrik Louw tennisspeler ingesluit in die Kaapstad Tennisspan

    24th January 2022
    By Andreneza Damonse
  • Hoërskool BredasdorpOverbergRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Bredasdorp speel goeie tennis tydens Harcourts toernooi

    29th October 2022
    By Karien Frans
  • Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Framesby se eerste tennisspan spog met nuwe klere

    25th April 2024
    By Karien Frans

  • Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Framesby Krieket Uitslae

  • Free StateHoërskool WittebergNorthern and Eastern Free StateRegional News

    `n Trotse Sentrale Skole Reeks oomblik vir Hoërskool Witteberg-rugby

  • BolandPaarl Boys' PrimaryRegional NewsWestern Cape

    Paarl Boys’ Primary announced their Leaders for 2023

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us