Hoërskool Swartland spog met Hokkiespelers
ADVERTISEMENT
Hoërskool Swartland hokkiespanne het aan die Spar-toernooi by Hoërskool Stellenberg deelgeneem. Danielle Schwartz is aangewys as speler van die toernooi. Baie geluk, Danielle!