Hoërskool Oudtshoorn hokkiespelers word verkies tot die Eden-hokkiespanne
ADVERTISEMENT
Hoërskool Oudtshoorn is baie trots op die volgende hokkiespelers wat verkies is tot die Eden-hokkiespanne.
Meisies o.16 Regionals
Jana-Marie Augustyn – Non-Traveling Reserve
o.16 Regional Seuns:
Oyama Mfuku
Kay-Sean Henkerman
Sibabalwe Grootboom
Mongezi Tshekela
o.18 IPT Squad Seuns:
Lorenzo Strauss
Mongezi Tshekela
Jana-Marie Augustyn
Kay-Sean Henkerman
Oyama Mfuku
Sibabalwe Grootboom










