Hoërskool Parys fietsryers vaar uitstekend in die Vrystaat XCO MTB resies
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende twee Hoërskool Parys fietsryers wat aan die Vrystaat XCO MTB skoleressies #1 in Ficksburg deelgeneem het. Riko Vorster behaal ‘n 2de plek in Sub-Jnr seuns groep en Jannes Koekemoer behaal ‘n 4de plek in die junior seuns groep. Ons is baie trots op julle.














