Primêre Skool Naudeville leerders skitter in Muurbaltoernooi
ADVERTISEMENT
Bree Oliver (Graad 6) het 15-19 Junie aan die Vrystaat o.13A meisies muurbaltoernooi deelgeneem. Haar span eindig 6de uit 12 provinsies by die Inter Provinsiale Toernooi in Port Elizabeth. Primêre Skool Naudeville is baie trots op jou Bree!










