Hoër Volkskool leerder is deur na die OP-rondte van die WOW-spelfees
ADVERTISEMENT
Jaymee Barnard het tydens die WOW-spelfees se Distrikkompetisie ‘n tweede plek verower in die gr 9 afdeling. Baie geluk! die volgende leerlinge is deur na die OP-rondte wat 31 Augustus in Gerberqha plaasvind: Baie sterkte!
Jaymee Barnard
Agter: Jaymee Barnard, Chandre Mali, Merlise Japhta en Veruschka Meshiline. voor: Vochenique Meyer, Chaendre Damons en Venique Meyer.










