Hoërskool Outeniqua hoofleiers 2023/2024
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Outeniqua se nuwe hoofleiers vir die nuwe termyn (2023/2024).
- Hoofdogter: Emma Lutch (2de van regs)
- Hoofseun: Tristen Kitching (Heel regs)
- Onderhoofdogter: Emmie Wannenburg (2de van links)
- Onderhoofseun: Andrew Stopforth (Heel links)
Ons is trots op julle en wens vir julle alle sterkte toe vir die jaar wat voorlê. Ons het vertroue in julle en Kwaggaland staan saam met julle.
![]()
OMK EN BTH prefekte vir die termyn 2034/24. Ons is baie trots op julle en wens julle alle sterkte toe vir die jaar wat voorlê.
Dogters: Voor v.l.n.r: Jada Coetzee, Angie Tlali, Zenell Kirstein. Agter v.l.n.r: Megan Steenkamp, Elri de Jager, Anieke Swart, Zia-Lynn Fritz, Toiné van Heerden
Seuns
𝗩𝗥𝗟 𝟮𝟬𝟮𝟯/𝟮𝟬𝟮𝟰 Termyn: Baie geluk aan die nuutverkose VRL vir die 2023/2024 termyn. Ons wens julle alle sterkte toe!
Agter v.l.n.r: Charl du Plessis, Hannes de Lange, Ruart Curlewis, Ruben Rossouw, Favian Swart, Ivan Koen, Nicolaas Duvenage
3de ry v.l.n.r: Ellie Meyer, Ludwig Lötter, Quintus Lutsch, Amandus de Jager, Andrew Stopforth, Tristan Kitching, Thomas Smook, Cayden Williams, 2de ry v.l.n.r: Reshaan Damans, Mia Neethling, Dené Edwards, Emma Lutsch, Emmie Wannenburg, Toiné van Heerden, Yvonne du Plessis, Ankia Paulsen Voor v.l.n.r: Lujah Diedericks, , Francesca Rossouw, Jac du Plessis, Jenna Harper, Hylie Dippenaar, Roselle Duvenhage. Afwesig: Luca Potgieter










