Hoërskool Montana Pretoria skaakspeler vaar puik by die Individuele Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Kaylee-Jane Koen leerder van Hoërskool Montana Pretoria wen 4 uit 5 en eindig 6de uit 105 spelers. Sy word ook gekies om as deel van die span Gauteng te verteenwoordig in die Nasionale Skaak Individuele Kampioenskappe in PE, vanaf 25-29 September.![]()










