Primêre Skool Naudeville leerder eindig eerste by die Ope Skaaktoernooi
ADVERTISEMENT
Eugene Smith van Primêre Skool Naudeville het op 28 Junie aan die Gekwalifiseerde Ope Skaaktoernooi 0/12 deelgeneem in Welkom en het gesamentlik 1ste geëindig. Baie geluk, ons is baie trots op jou!










