Hoërskool Kalahari leerders en personeel opgeneem in verskeie streeksrugbyspanne
ADVERTISEMENT
Hoërskool Kalahari is ongelooflik trots op die rugbyspelers en personeel wat opgeneem is in hul onderskeie streeksrugbyspanne!
Hierdie prestasies spreek boekdele van die harde werk, toewyding en passie wat ons spelers elke dag op en van die veld af wys. Dit is ook ’n bewys van die gehalte van Kalahari-rugby en die geweldige werk wat ons afrigters en ondersteuners doen om ons spelers te ontwikkel.
o.17:
- Nacer Amzal – o.17 Van Druten Sparweek
- Franco Louw – o.17 Van Druten Sparweek
- Franco Hoops – o.17 Van Druten Sparweek
- Ashbarey Minnies – o.17 Van Druten Sparweek
- Keagon Klaase – o.17 Van Druten Sparweek
- Kutlo Morekisi – o.17 Van Druten Sparweek
- AJ Venter – o.17 Van Druten Sparweek
- Tiaan Lamprecht – o.17 Van Druten Sparweek
- Zian Shepherd – o.17 Van Druten Sparweek
- Kabelo Pitsoyakgosi – o.17 Van Druten Sparweek
o.15:
- PG Groenewald – o.15 Van Druten Sparweek
- Zian Salim – o.15 Van Druten Sparweek
- Kaylon Eilerd – o.15 Van Druten Sparweek
- Gurion Spies – o.15 Van Druten Sparweek
- Herco Fourie – o.15 Van Druten Sparweek
Personeel:
- Mnr. Chris Coetzee – o.16 VKB Platteland Hoofafrigter
- Mnr. Quintin Kruger – o.15 Sparweek Spanbestuurder
Elke speler het hierdie geleentheid verdien deur dissipline, opoffering en deursettingsvermoë. Julle dra die Kalahari-naam met trots en ons sien uit om julle verder te sien groei en presteer op die hoogste vlakke.
Hou aan om die Kala-hart te wys!



























