Hoërskool Hartswater se hokkie meisies vorder goed
ADVERTISEMENT
Hoërskool Hartswater se hokkie meisies vorder goed! Baie geluk aan vier van Hoërskool Hartswater se hokkie speelsters wat plek gekry het in die o.18 Noordkaap Platteland span.

Foto: Van links na regs: Meeke Jordaan, Geraldine Baardman en Marlene van Rensburg. Afwesig: Amoré Malgas









