Hoërskool Eldoraigne Afrikaanse Redenaars Interne finaal
ADVERTISEMENT
Die interne finaal het op 20 Februarie van 15:00 tot 21:00 onderskeidelik in die Kleinteater en Personeelkamer plaasgevind. Die middag- en aandgeleentheid het gesorg vir luisterryke toesprake, waar leerders die beoordelaars en gehore oortuig het van hulle standpunte. Baie geluk aan elke leerders wat deelgeneem het. Hiermee spreek ons ook ons dank uit vir die ouers en afrigters van hierdie leerders. Ons besef nie altyd watter groot rol hulle speel in die ontwikkeling van elke spreker nie. Ook `n woord van dank aan die Afrikaanse departement, wat tot laat die punte se verwerking, hanteer het. Ook aan ons ouers en leerders wat geduldig gewag het totdat die proses klaar is.
Uitslae – Finaal 2024
Graad 8
- Ciana Dyason 79,67%
- Lara Auckamp 79,17%
- Lisa Stolp 78,50%
- Amicka Bands 77%
- Alex Abrahams 75,67%
Graad 9
- Barnard Olivier 91%
- Emile Muller 89,33%
- Katryn Janse van Rensburg 88,5%
- Suri Breytenbach 81,33%
- Izelke Janse van Rensburg 80,33%
Algehele Junior Wenner: Barnard Olivier
Junior Naaswenner: Emile Muller
Graad 10
- Heinrich Vorster 86%
- Daniël Kruger 85,33%
- Talia Reyneke 83,33%
- Megan Joubert 82,33%
- Kayla Shroder 81,67%
Graad 11
- Monica Swart 87,33%
- Chanica Sutherland 87,17%
- Marijke van Voorst 85,50%
- Nadia Schutte 81%
- Matthew Oldewage 80,33%
Graad 12
- Nicola Dyason 90,83%
- Leam Nieuwoudt 88,33%
- Juandré Schoeman 86,33%
- Markus Zeelie 84,83%
- Melindie Reyneke 84%


















