Hoërskool Diamantveld redenaars laat die tonge klap
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Diamantveld wat puik uitslae behaal het:
– Zimri De Wet – Motiverend A+
– Zimri De Wet – Vermaaklik A+
– Zimri De Wet – Redenerend A+
– Jordan-Leigh Jacobs – Redenerend A+
– Jana Nel – Redenerend A
– Danika Meyer – Redenerend A++
– JD Möller – Redenerend A++
Ons is ongelooflik trots op julle harde werk, toewyding en uitmuntende prestasies! Hou so aan om jul drome met passie en deursettingsvermoë na te jaag!










