Laerskool Stulting Primary leerder is gekies vir die 0.13 OP Golfspan
ADVERTISEMENT
Laerskool Stulting leerder Hannes Lourens is gekies vir die 0.13 OP golfspan wat aan die Katberg ITP in Maart gaan deelneem. Hannes ontvang ook sy OP-Klere. Welgedaan!










