Laerskool Truida Kestell leiers skitter op provinsiale verhoog
ADVERTISEMENT
Laerskool Truida Kestell is trots op die volgende rugby, netbal en hokkie spelers wat nie net hulle provinsie en streek verteenwoordig het nie , maar ook opgetree het as kapteine en onderkapteine tydens hulle toernooie.
Hierdie aanstellings getuig van hul uitstekende sportvernuf, leierseienskappe, deursettingsvermoë en voorbeeldige karakter. Om deur afrigters en spanmaats as leiers aangewys te word, is ‘n besondere prestasie en ‘n bewys van die respek wat hulle op en langs die speelveld afdwing.
Provinsiale Kapteine :










