Laerskool Gene Louw vereer veelsydige prestasies
ADVERTISEMENT
GELUK AAN ONS VEELSYDIGE LEERDERS! Laerskool Gene Louw is ongelooflik trots op al die leerders wat in Kwartaal 3 ‘n sertifikaat ontvang het omdat hulle die waarde van die kwartaal – veelsydigheid – so mooi uitgebeeld het. By Laerskool Gene Louw vier ons nie net akademiese prestasie nie, maar ook karakter. Veelsydigheid beteken om aanpasbaar, buigsaam en vaardig te wees in verskeie areas – iets wat ons leerders met trots gedemonstreer het!
Baie geluk – hou aan om jul beste self te wees!
![]()










