Lejweleputswa krieketspan prestasie vir Primêre Skool Naudeville
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Primêre Skool Naudeville leerders wat ingesluit is in die o.13A Dogters Lejweleputswa krieketspan: Mia van Schoor, Mia Best, Bree Oliver, Mar-Lèzé van der Merwe, Karla Nell en Milan van Aardt. Baie, baie geluk!










