LS Montagu leerders verkies tot Wynland Tennisspan
ADVERTISEMENT
Monties in die Wynland Tennisspan
Baie geluk aan die volgende Monties wat verkies is tot die Wynland Tennisspan:
v.l.n.r. agter: Thys Venter, Iva du Toit, Lodewyk Beukes
voor: Sion Stemmet, Josua du Toit










