Curro Langebaan se laerskool tennisspan is vir die 3de jaar in `n ry as B-liga wenners aangekondig
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Curro Langebaan se laerskool tennisspan wat vir die 3de jaar in n ry as B-liga wenners aangekondig is. Ons is baie trots op elkeen van julle. Dankie juffrou Cari vir jou harde werk en toewyding met hierdie span.
![]()










