Tennis-kliniek slyp Laerskool Bosveld Primary leerders se vaardigheid
ADVERTISEMENT
Die tennis-kliniek het die naweek plaasgevind te Laerskool Bosveld Primary waar 30 juniors en 16 seniors kom leer het hoe om hul tennisvaardighede op te skerp. Me. Anneke van der Walt was die afrigter wat haar tyd en kennis met ons Bossies kom deel het. Na die kliniek voel die Bossies sommer baie gretig om die nuwe seisoen in te speel.

















