Helpmekaar Kollege swemnuus
ADVERTISEMENT
Nico Arangies ʼn gr. 8-leerder aan Helpmekaar Kollege is verkies tot die Sentraal Gauteng-swemspan en gaan in Maart aan die Junior Nasionale Kampioenskappe in Durban deelneem. En Ricchard Meyer (gr. 10) is verkies tot die Oos-Gauteng-swemspan.
Nico Arangies
Ricchard Meyer










