4 Laerskool Courtrai atlete sluit die jaar af onder die SA top 10
ADVERTISEMENT
Laerskool Courtrai spog met vier atlete wat die jaar afsluit onder die top 10 in Suid-Afrika. Baie geluk aan die volgende leerders.
- Mia Janse van Noordwyk o.10 (1ste hoogspring – 1.36m, 1ste verspring – 4,58m, 3de 70m hekkies – 12.04s, 8ste 100m – 14.10s)
- Janke de Necker o.12 (3de hoogspring – 1,50m)
- Annemie du Plessis o.11 (3de verspring – 4.72m, 3de 70m hekkies – 11.50s)
- Nicolaas Basson o.10 (1ste hoogspring – 1.48m, 3de verspring – 4.54m, 7de 70m hekkies – 11.90s)
V.l.n.r.: Mia Janse van Noordwyk ,Janke de Necker, Annemie du Plessis en Nicolaas Basson










