Morgenzon Landbou Akademie hokkiespeler presteer
ADVERTISEMENT
Morgenzon Landbou Akademie hokkiespeler presteer. Jalinri Etsebeth is gekies as die doelwagter vir die 0.12 Mpumalanga Eagles hokkie span wat deelgeneem het aan die Mpumalanga streekstoernooi te Tzaneen. Die Mpumalanga Eagles het 4 van hulle 7 wedstryde gewen en Jalinri het baie goed gespeel en gekeer. Baie geluk Jalinri, Landties is baie trots op jou.













