Hoërskool Swartland leerders presteer in Nasionale Tiener Toneelspeelkompetisie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Tamia Gagiano en Leighmen Marshall, wat deurgedring het na die volgende rondte by die Playhouse Theatre in Somerset Wes. Hulle neem die 22ste tot die 24ste Mei deel. Baie sterkte. Julle maak Hoërskool Swartland trots.
![]()










