Hoërskool Overberg Boland-hokkiespan keuring 2026
ADVERTISEMENT
Hierdie prestasie is die resultaat van baie harde werk, toewyding, deursettingsvermoë en ure se oefening op en langs die hokkieveld. Hoërskool Overberg het uitstekende vaardighede, sportmangees en vasberadenheid getoon, en hierdie keurings is ‘n welverdiende beloning vir julle pogings.
Baie geluk aan die volgende hokkiedogters wat verkies is tot die onderskeie Boland-hokkiespanne:
o. 14C
- Kiley Juries
- Kylie Hoffman
Die Ovies is baie trots op julle.















