HS Witteberg atlete in aksie by Multi Green Atletiekbyeenkoms
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Witteberg wat medaljes verower het tydens die Multi Green Atletiekbyeenkoms in Sasolburg.
Ry 1: Andrea Steynberg, Ella Steynberg. Ry 2: Keryn Kuret-Coetzer, Anke Eigenhuis, Suné Hills. Ry 3: Wilbre Klaase, Rashied Niane, Curtley Smith, Nathan de Poelha. Ry 4: Bradley Saptou, Helgard Fouché, Samukele Willemse.










