Hoërskool PJ Olivier neem deel aan “World Read Aloud Day”
ADVERTISEMENT
Hoërskool PJ Olivier neem deel aan “World Read Aloud Day”. Op Wêreld-Hardopleesdag het leerders van alle grade oudskolier Daniel Retief se boek geniet en ook self ‘n paar ander stories gelees.















