Laerskool Saamtrek leerder verteenwoordig die Noordwes Provinsie vir Lees
ADVERTISEMENT
Laylie Theunissen, Graad 3 het Matlosana Leo verteenwoordig tydens die Noordwes Provinsie, Lees kompetisie in Mafikeng. Laylie het
onvoorbereide lees gedoen en die kompetisie gewen! Hierdie is voorwaar ‘n groot prestasie! Laylie dring deur na die nasionale kompetisie.










