8 Hoërskool DF Malan-dogters verwerf hul WP-kleure in hokkie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende 8 Hoërskool DF Malan-dogters wat hulle WP-kleure verwerf het en die skool verteenwoordig in WP-hokkiespanne. Twee van DF se afrigters is ook gekies om WP te verteenwoordig as afrigter en skeidsregter. Baie geluk aan elkeen van julle!
Voor: Karla Willemse o. 14, Lea Schoeman o. 16, Aimee Nel o. 16, Cari Klusmann o.16. Agter: Petra Jonker WP-skeidsregter, Katrien Barnard o. 16, Jenna Small o. 18, Carma Naudé o. 18, Anouk de Jongh o. 18, Megan Weideman o. 16-afrigter.










