Pomario Privaatskool interhuis atletiek 2022
ADVERTISEMENT
Pomario Privaatskool vier hierdie jaar hul 10de bestaansjaar. Hulle het ook op Dinsdag, 25 Januarie, hulle heel eerste Interhuis Atletiek byeenkoms gehou. Goeie sportmanskap is getoon en spangees het hoog geloop! Die witspan het as wenners uit die stryd getree, terwyl die rooispan die sang trofee verower het.
Foto’s: Charnel Loubser















