Mnr en Mej Hoërskool Kathu 2026
ADVERTISEMENT
Wat ’n onvergeetlike aand vol selfvertroue, elegansie, persoonlikheid en skoolgees! Baie geluk aan Hoërskool Kathu se ongelooflike deelnemers wat deelgeneem het aan Mej & Mnr HSK 2026. Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle.
Dogters Kategorieë:
- People’s Choice– Zinhle van Wyk
- Fotogenies – Thedaline Thue
- Persoonlikheid – Thedaline Thue
- 2de Prinses – Minke Rossouw
- 1ste Prinses – Robin Plaatjies
- Mej HSK 2026 – McKayla Naude
Seuns Kategorieë:
- 2de Prins – Jordan Visser
- 1ste Prins – Kitso Mogamisi
- Mnr HSK 2026 – Caleb Valentine
Baie geluk aan al die wenners en deelnemers wat die aand so besonders gemaak het. Dankie aan almal wat ondersteun, georganiseer en saam gevier het.




















