LS Rooihuiskraal atlete het aan die SA Landloop Kampioenskappe deelgeneem
ADVERTISEMENT
Laerskool Rooihuiskraal is ongelooflik trots op 11 atlete wat op 17 September deelgeneem het aan die SA Landloop Kampioenskappe! 5 uit die 11 atlete het onder die top 30 in hul ouderdomsgroep geëindig.













