LS Durbanville leerders presteer by die Oppietong af-redenaarskompetisie
ADVERTISEMENT
19 van Laerskool Durbanville se sprekers het 3 tot 9 Mei aan die Oppietong af-redenaarskompetisie deelgeneem.
Die volgende uitslae is behaal:
- A (80% – 84%): 2 sprekers
- A+ (85% – 89%): 14 sprekers
- A++ (90% +): 3 sprekers
Simon Viljoen (Graad 6) het na die Nasionale Finaal deurgedring. Dit vind in Oktober in Pretoria plaas. Baie geluk!
![]()










